Stormsriviermond hangbrûe

Die Tsitsikamma Nasionalepark op die Tuinroete is een van die mooiste plekke in Suid-Afrika met sy inheemse woude, loodregte kranse en pragtige kuslyn.  Die 1 km lange mondwandelpad van die ruskamp tot by Stormsriviermond is die gewildste staproete in die park en die hoogtepunt is die drie hangbrûe by die riviermond self.  Die oudste een van die … Continue reading Stormsriviermond hangbrûe

Sea monsters off Port Elizabeth

 Is there such a thing as sea monsters?  Huge tentacled beasts dragging ships in under the waves, long necked dinosaur like animals who survived millions of years in the deep or scaly monsters with huge teeth so terrifying that Great White Sharks flee in fear?  A morning's hiking around the Cape Recife Nature Reserve in Port Elizabeth nearly had me thinking … Continue reading Sea monsters off Port Elizabeth

Penguins under pressure

Last week I saw a stunning yet very sad picture by Luc Hosten on Facebook.  Two days later I was down at Cape Recife in Port Elizabeth and came across the scene photographed by Luc.  The penguin wasn't in the same position anymore and I didn't want to try and recreate the exact scene anyway, so decided on something similar … Continue reading Penguins under pressure

Kaap Recife vuurtoring

Die Kaap Recife vuurtoring is op 1 April 1851 in gebruik geneem en staan net buite Port Elizabeth op die westelike punt van Algoabaai.  Kaap Recife is die draaipunt in Algoabaai in en word verskriklik gevaarlikste geag as gevolg van Thunderbolt-rif wat oor die eeue al verskeie bote en skepe geëis het.  Die rif self is vernoem … Continue reading Kaap Recife vuurtoring

Kaap Recife Natuurreservaat

Die Kaap Recife Natuurreservaat in Port Elizabeth beslaan omtrent 370 hektaar om die westelike punt van Algoabaai.  Die reservaat is idiaal vir voëlkyk beide aan die kus en om die waterherwinningspoele.  Die beste manier om die reservaat te verken is om op die 9km lange Roseate Tern wandelroete gaan.  Die roete begin by SAMREC (South African … Continue reading Kaap Recife Natuurreservaat