Vergelegen in pienk

Die Weskaap is wêreldwyd bekend vir sy wynplase, party van hulle wat soveel as drie eeue terugdateer.  Een van die oudste wynplase in die Kaap is Vergelegen in Somerset-Wes.  Willem Adriaan van der Stel het sy pa, Simon van der Stel, in 1700 opgevolg as goeweneur van die Kaap.  Kort voor lank het hy 'n groot stuk grond aan … Continue reading Vergelegen in pienk