Die Groot Vyf

Wie of wat is die Groot Vyf?  Kom ons wees meer spesifiek en sê die Groot Vyf van die diereryk, anders dink mense dalk ons praat van lande, natuurwonders of toerisme-attraksies.  So, wie of wat is die Groot Vyf van die diereryk?  Dis nie die vyf grootste diere of die mooiste vyf nie, maar die vyf wilde … Continue reading Die Groot Vyf

Enjoying the view at Amakhala

Port Elizabeth is really fortunate to be surrounded by some of the best game reserves in South Africa.  I recently joined a group of tour guides on an educational to Amakhala Game Reserve situated about 75km from the city.  This is the view from the plateau down towards the Bushmans River during our game drive.  … Continue reading Enjoying the view at Amakhala

Jagluiperd

 Die groot kat wat seker die meeste onderskat word wanneer daar oor die diereryk gepraat word is die jagluiperd.  Wildkykers wil gewoonlik leeus en luiperds sien en as tiere natuurlik in Afrika voorgekom het sou hulle ook seker bo die arme jagluiperd op die lys gewees het.  Die Jagluiperd is die vinnigste landsoogdier en kan snelhede van tussen 112 en 120 … Continue reading Jagluiperd

Playing with cheetah

Kragga Kamma Game Park offers visitors the awesome opportunity to interact with their two tame cheetahs.  The two brothers live right next door to the park's restaurant and although fully grown adults they are as tame as kittens.  And kittens they are.  People have the idea that big cats must be in some way different from our … Continue reading Playing with cheetah