Ellies after sunset

Going on a game drive at Lalibela Game Reserve outside Port Elizabeth recently we were lucky to have quite a few very good sightings of rhino, giraffe and lion on the afternoon game drive.  Unfortunately even though the ranger knew where the elephants were we just couldn't catch sight of them.  As the sun disappeared in the west … Continue reading Ellies after sunset

Die klein dingetjies

Dis so maklik om as reisiger soveel op die groot dinge te konsentreer dat mens die klein goedjies miskyk.  Gedurende 'n besoek aan Addo Elephant Back Safaris in die Zuurberge net langs die Addo Olifant Nasionale Park het ons onder andere saam met die olifante gaan stap.  Terwyl hulle water gedrink het het ek hierdie skoenlappertjie langs … Continue reading Die klein dingetjies