Sweef teen sonop met ‘n Warmlugballon

Ahhhhhh, om rustig te sweef deur die lug terwyl die son opkom in die ooste. Die stilte word net gebreek deur die klank van die vlam wat kort kort meer warm lug in die ballon inblaas. 'n Uitsig soos min met plaaswerkers wat oppad is lande toe doer onder jou and die Hartebeespoortdam wat glinster … Continue reading Sweef teen sonop met ‘n Warmlugballon

Voortrekkermonument

Die monument wat seker die naaste aan die hart van meeste Afrikaners in Suid-Afrika is is die Voortrekker Monument net buite Pretoria.  Die veertig meter hoë monument is in 1949 voltooi en is gebou ter ere van die Voortrekkers wat die Kaapkolonie vanaf 1838 verlaat het en noord na die Vrystaat, die ou Transvaal (vandag … Continue reading Voortrekkermonument

Union Building Gardens

The Union Buildings are surrounded by beautifully terraced gardens of indigenous plants as well as various monuments and a 9,000 seat amphitheatre.  On our visit the roses were in full bloom, the weather nice and warm and people were just relaxing all over the gardens.The lawn in front of the Union Buildings are often the location for … Continue reading Union Building Gardens