Donkin mosaïek op Roete 67

Een van die mooiste kunsstukke wat deel uitmaak van die nuwe Roete 67 kuns- en kultuurroete in Port Elizabeth is die reuse mosaïek op die Donkin Reservaat.  Die moasïek wat deur studente aan die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit gedoen is verteenwoordig aspekte van die Ooskaap.  Die sluit in diere, voëls, plante, mense en vele ander … Continue reading Donkin mosaïek op Roete 67

Port Elizabeth – Firefly’s top 10 attractions

Geogypsy was one of the very first blogs I followed and still is one of my absolute favorites.  Gaelyn is a traveller at heart and spends half the year working as a park ranger at the Grand Canyon National Park.  If somebody gave her half the chance she would travel the world professionally and write about … Continue reading Port Elizabeth – Firefly’s top 10 attractions

Cape Recife WWII Forward Observation Post

Port Elizabeth has arguably the most complete collection of surviving coast artillery buildings and equipment dating from the Second World War (1939-45) of any port in South Africa. Before the Second World War the Port Elizabeth Harbour actually had no defence in place except for Fort Frederick which was built in 1799 to guard the … Continue reading Cape Recife WWII Forward Observation Post

Sondagsrivier Veerboot

Colchester net buite Port Elizabeth is a rustige plekkie en is baie gewild met vakansiegangers en stadsjapies wat oor die naweek bietjie wil wegkom en die Sondagsrivier geniet.  Behalwe die rivier is die twee ander groot aantreklikhede die Addo Nasionale Olifantpark wat se suidelike hek in Colchester uitkom en die reuse sandduine aan die ander kant van die … Continue reading Sondagsrivier Veerboot

Steve Biko tronksel

Steve Biko is een van Suid Afrika se bekendste anti-apartheid aktiviste en is op 11 September 1977 oorlede nadat hy deur die polisie mishandel en aangerand is.  Biko is naby Port Elizabeth gearresteer en in die Walmer Polisiestasie aangehou voor hy ondervra en aangerand is.  Hy is agter in 'n voertuig gegooi en vervoer Pretoria toe … Continue reading Steve Biko tronksel