Tafelberg van oorkant Tafelbaai

Tafelberg is die Moederstad en sekerlik Suid-Afrika se bekendste landmerk. Die berg is 'n UNESCO Wêrelderfenisgebied asook een van die Sewe Natuurwonders van die wêreld.  Dit is ook my berg.  Of altans so voel dit.  Ek het nog nooit in Kaapstad gewoon nie, maar wanneer ek die berg sien dan is dit asof ek huistoe verlang.  Ek … Continue reading Tafelberg van oorkant Tafelbaai

Drakensberg wandelpad – Die Wandellied

Vir die een of ander rede het ek vandat ek met RaakREIS begin het en bloginskrywings in Afrikaans doen, skielik baie van die ou Afrikaanse Volksliedjies begin onthou as ek na van my fotos kyk.  Dis eintlik hartseer dat ons dit nie meer so baie sing soos wat ons gedoen het jare terug nie.  Hierdie foto is geneem … Continue reading Drakensberg wandelpad – Die Wandellied

Kaap Recife vuurtoring

Die Kaap Recife vuurtoring is op 1 April 1851 in gebruik geneem en staan net buite Port Elizabeth op die westelike punt van Algoabaai.  Kaap Recife is die draaipunt in Algoabaai in en word verskriklik gevaarlikste geag as gevolg van Thunderbolt-rif wat oor die eeue al verskeie bote en skepe geëis het.  Die rif self is vernoem … Continue reading Kaap Recife vuurtoring

Kaap Recife Natuurreservaat

Die Kaap Recife Natuurreservaat in Port Elizabeth beslaan omtrent 370 hektaar om die westelike punt van Algoabaai.  Die reservaat is idiaal vir voëlkyk beide aan die kus en om die waterherwinningspoele.  Die beste manier om die reservaat te verken is om op die 9km lange Roseate Tern wandelroete gaan.  Die roete begin by SAMREC (South African … Continue reading Kaap Recife Natuurreservaat