'n Lantêring wag vir gaste op hulle aankoms by Camp Figtree in die Zuurberg na 'n wildsbesigtigingsrit in die Addo Olifant Nasionale Park.
Tag: sunrise / sunsets
Barb wire at sunset
Barb wire at sunset. Its hard to believe that I took this pic in Noordhoek, Cape Town, a year ago during our Summer holiday and right now we are on our way (or already there depending on when you read this) for this year's vacation. The Klein Karoo with Montagu and Oudtshoorn awaits.
Grasses at sunset
Wild grasses at sunset with the Atlantic Ocean in the background taken from Noordboek in Cape Town
Klein Karoo sonsondergang
Die son gaan onder oor die Klein Karoo. Dis die einde van 'n snikhete somersdag en die horison is besig om te verkleur. Blou raak goud raak donkerder. Daar is nie 'n briese wat trek nie met die enigste beweging 'n volstruis wat teen 'n draadheining afloop.
South Beach sunrise
Sunrise over Durban's South Beach
Plettenbergbaai sonopkoms
Sonopkoms en sonsondergang fotos is van my gunsteling fotos om te neem. So rukkie terug het ons 'n naweek op Plettenbergbaai deurgebring. Dit was 'n bibberend koue oggend en ek het maar gesukkel om uit die bed te kom, maar wou graag op die strand wees vir sonopkoms. Dit was die moeite werd, want daardie oggend … Continue reading Plettenbergbaai sonopkoms
Eersterivier sonsondergang
'n Goue sonsondergang op Eersterivier aan die ooste kant van die Tsitsikamma in die Ooskaap
Sweef teen sonop met ‘n Warmlugballon
Ahhhhhh, om rustig te sweef deur die lug terwyl die son opkom in die ooste. Die stilte word net gebreek deur die klank van die vlam wat kort kort meer warm lug in die ballon inblaas. 'n Uitsig soos min met plaaswerkers wat oppad is lande toe doer onder jou and die Hartebeespoortdam wat glinster … Continue reading Sweef teen sonop met ‘n Warmlugballon
Hazy Durban sunrise
I was enjoying the slightly hazy sunrise in Durban when I noticed a ship approaching through the haze on its way to the harbour.
Durban Sonopkoms
Die begin van nog 'n pragtige dag in Afrika. Ek het hierdie foto van die son wat oor Suidstrand opkom geneem uit my 9de verdieping hotelkamer gedurende die onlangse Indaba uitstalling in Durban .