If I could go for a walk in an indigenous forest every day I would. I love the beauty and peacefulness of it and don't think I'll ever be able to get enough for it. One of the thing that I always find very interesting are the young fern leaves that's coloured pink, something I … Continue reading Pink ferns in the forest
Tag: Tsitsikamma
Biiiiiiig lilies
We spend a couple of days in the Tsitsikamma this week chilling out and exploring the area. The lilies in the forest are in full bloom and truly stunning, some as big as two hands cupped together. I have a lot more Storms River and Tsitsikamma (one of the most beautiful areas in South Africa) stuff … Continue reading Biiiiiiig lilies
Houtkappershuisie
Met sy inheemse woude vasgedruk tussen 'n pragtige kuslyn en die Tsitsikammabergreeks en bruingekleurde riviere wat daardeur vloei is die Tsitsikamma een van my gunsteling plekke in Suid-Afrika. Wanneer mens die dorpie Stormsrivier besoek vind jy hierdie ou bosbouhuisies langs Eikelaning wat van die dorpie na die ou pad deur die woud lei.
Bloukransbrug Bungee
Teen 216 meter hoog is die Bloukransrivierbrug op die grens tussen die Ooskaap en Weskaap die hoogste brug in Afrika. Die brug is een van vyf enkelboogbetonbrûe op die N2 tussen Port Elizabeth en Plettenbergbaai en is 415meter lank. Maar dis nie regtig hoekom ons hier is nie, is dit?Die eintlike rede hoekom die Bloukransrivierbrug bekendheid … Continue reading Bloukransbrug Bungee
Eersterivier sonsondergang
'n Goue sonsondergang op Eersterivier aan die ooste kant van die Tsitsikamma in die Ooskaap
Tsitsikamma Inheemse woud
Driehonderd jaar gelede het die inheemse woude van die Suidkaap al die pad van omtrent Mosselbaai tot by Humansdorp in die ooste gestrek. Gedurende die laat 18de en die 19de eeu is groot dele van die woude afgekap om die aanvraag van hout vir die bou van skepe, die spoorweë, geboue en meubels te bevredig. Dit gepaart met … Continue reading Tsitsikamma Inheemse woud
Tsitsikamma Kuslyn
Die Tsitsikamma, plek van baie water, is sonder twyfel een van Suid-Afrika se asemrowendste streke. Digte groen inheemse woude waar woudreuse van oor die 800 jaar oud staan word van die blou see geskei deur loodregte kranse. 'n Ongerepte kuslyn met wit skuimende branders wat hulleself te pletter slaan op swart rotse. Dolfyne en walvisse, otters in 'n sloep, luiperds teen die berg en die … Continue reading Tsitsikamma Kuslyn
3…2…1… BUNGY!!!
I decided to post something slightly different for this week's post. Rather than looking up, we are looking down.The 451m long Bloukrans River Bridge in the Tsitsikamma spans the gorge of the Bloukrans River on the boundary between the Eastern Cape and the Western Cape. Completed in 1984, the bridge forms part of the N2 highway between Port Elizabeth … Continue reading 3…2…1… BUNGY!!!
Pine plantation
Up to about 100 to 150 years ago the indigenous forests along the Southern Cape stretched all along the area known as the Garden Route. When the authorities of the time realised that due to extensive logging the forests wouldn't last forever, it was decided to replace some of the decimated areas with mostly pine, … Continue reading Pine plantation
Paul Sauer (Storms River) Bridge
Driving westwards from Port Elizabeth onto the world famous and beautiful Garden Route, most people fly along the N2 highway for the first 160 kilometers and make their first stop at the Petroport in the Tsitsikamma. From here on the Garden Route offers many towns, attractions, view sites, art shops and so much more for visitors. The Petroport is located … Continue reading Paul Sauer (Storms River) Bridge