Die Kaap Recife Natuurreservaat in Port Elizabeth beslaan omtrent 370 hektaar om die westelike punt van Algoabaai. Die reservaat is idiaal vir voëlkyk beide aan die kus en om die waterherwinningspoele. Die beste manier om die reservaat te verken is om op die 9km lange Roseate Tern wandelroete gaan. Die roete begin by SAMREC (South African … Continue reading Kaap Recife Natuurreservaat
Tag: Eastern Cape
Eersterivier sonsondergang
'n Goue sonsondergang op Eersterivier aan die ooste kant van die Tsitsikamma in die Ooskaap
Tsitsikamma Inheemse woud
Driehonderd jaar gelede het die inheemse woude van die Suidkaap al die pad van omtrent Mosselbaai tot by Humansdorp in die ooste gestrek. Gedurende die laat 18de en die 19de eeu is groot dele van die woude afgekap om die aanvraag van hout vir die bou van skepe, die spoorweë, geboue en meubels te bevredig. Dit gepaart met … Continue reading Tsitsikamma Inheemse woud
Golden Orb Web Spider
Most of the time I post pictures of historic buildings or beaches so I decided to post of pic of a Black Legged Golden Orb Web Spider today. The reason for the name is the gold coloured thread they spin their webs with. Taken with a bit of back lighting you can actually see the … Continue reading Golden Orb Web Spider
Citrus farm tour
While browsing around the stalls at the Patensie Citrus Festival on Saturday I heard the announcer say something about tractor trips to one of the citrus farms and I immediately went to enquire. Five minutes later the family was sitting in a trailer behind farmer Danie Malan's tractor in anticipation for the tour to his farm … Continue reading Citrus farm tour
Shark Rock Pier in HDR
I've never used the HDR effect on any of my photo. Some people over use it but making all their pics HDR although it does enhance some pictures beautifully. My main reason though is because I don't have Photoshop. Over the weekend I discovered that Picasa does have a HDR effect button (don't know how I missed it before) … Continue reading Shark Rock Pier in HDR
Sipping wines at The Wine Show
I never really "learned" to drink wine but that surely didn't stop me from attending and really enjoying the annual The Wine Show at the Nelson Mandela Bay Stadium in Port Elizabeth this past weekend. The weather over the weekend was miserable, wet and cold, so there was no better way to warm up the … Continue reading Sipping wines at The Wine Show
Wit Renosters
Dit is 'n hartseer realiteit dat die renosters in Suid-Afrika onder 'n hengse druk geplaas word as gevolg van stropers wat hulle skiet en die horings uitkap. Die horings word dan na die Ooste gesmokkel waar daar 'n groot aanvraag is omdat hulle dink die horings medisinale kragte het. Dis 'n baie hartseer situasie en as dit nie … Continue reading Wit Renosters
Verkleurmannetjies
Is dit net ek of sien mens nie meer so baie verkleurmannetjies soos in die verlede nie? Ek onthou hoe gereeld ons verkleurmannetjies in ons tuin gehad het toe ek 'n kind was, maar ek kan nie dink dat ek al een gesien het in die sewe jaar wat ek in my huidige huis bly nie. … Continue reading Verkleurmannetjies
Die Uilhuis in Nieu-Bethesda
Suid-Afrika is vol van klein dorpies met interessante verhale en plekke om te ontdek, maar een van die wat baie hoog op enige iemand se lys behoort te wees is die Uilhuis in die Karoodorp Nieu-Bethesda. Nieu-Bethesda lê so 50km noord van Graaff-Reinet en is in 1838 deur Charles Murray, 'n Nederduitse Gereformeerde dominee van Graaff-Reinet, gestig. … Continue reading Die Uilhuis in Nieu-Bethesda