Die Tsitsikamma, plek van baie water, is sonder twyfel een van Suid-Afrika se asemrowendste streke. Digte groen inheemse woude waar woudreuse van oor die 800 jaar oud staan word van die blou see geskei deur loodregte kranse. 'n Ongerepte kuslyn met wit skuimende branders wat hulleself te pletter slaan op swart rotse. Dolfyne en walvisse, otters in 'n sloep, luiperds teen die berg en die … Continue reading Tsitsikamma Kuslyn
Tag: Eastern Cape
Die klein dingetjies
Dis so maklik om as reisiger soveel op die groot dinge te konsentreer dat mens die klein goedjies miskyk. Gedurende 'n besoek aan Addo Elephant Back Safaris in die Zuurberge net langs die Addo Olifant Nasionale Park het ons onder andere saam met die olifante gaan stap. Terwyl hulle water gedrink het het ek hierdie skoenlappertjie langs … Continue reading Die klein dingetjies
Kaap Recife sonopkoms
Sonopkoms op die stand by Kaap Recife in Port Elizabeth met die vuurtoring in die voorgrond
Karoostorm
Party mense vind die baie vervelig om deur die Karoo te reis, maar vir meeste het die groot ooptes met die weie blou hemel bokant 'n spesiale aantrekking. Na 'n warm somers dag kan 'n donderstorm baie gou opsteek soos hier net buite Steynsburg in the Ooskaap. Die twee Karookoppies in die agtergrond is Teebus en … Continue reading Karoostorm
Jagluiperd
Die groot kat wat seker die meeste onderskat word wanneer daar oor die diereryk gepraat word is die jagluiperd. Wildkykers wil gewoonlik leeus en luiperds sien en as tiere natuurlik in Afrika voorgekom het sou hulle ook seker bo die arme jagluiperd op die lys gewees het. Die Jagluiperd is die vinnigste landsoogdier en kan snelhede van tussen 112 en 120 … Continue reading Jagluiperd
Waar is die leeus?
Besoekers aan die Addo Olifant Nasionale Park word aangeraai om twee (of drie of vier) keer te kyk en seker te maak dat daar nie leeus in die omgewing is voor hulle by die uitkykpunt op Suurkop uitklim nie. Omdat die park die tuiste is van die Groot 5 - om die waarheid te sê dit is … Continue reading Waar is die leeus?
Nelson Mandela Bay Stadium
I have seen stunning photos of the Nelson Mandela Bay Stadium with some of the best interior ones being taken from the top tow of seats right in the very corner. So late last year during the IRB 7's I decided to venture up into the nose bleed section and get my own photo. Mmmmm.... Quite … Continue reading Nelson Mandela Bay Stadium
Bain Street Grill – Port Elizabeth
Over the last couple of years the area around Stanley Street in Richmond Hill has developed into a hub of restaurants, side walk eateries and deli's and has become one of the best places to go for a meal in Port Elizabeth. One of the restaurants I have heard a lot about but hadn't had a chance … Continue reading Bain Street Grill – Port Elizabeth
Lighting the way
Arriving back at Camp Figtree in the Zuurberg after a late afternoon game drive in Addo Elephant National Park, you are welcomed by lanterns lighting the way to the lodge.
So it is Christmas…..
To quote John Lennon "So this is Christmas, And what have you done, Another year over..." It really feels like Christmas has creeped up on me and shouted "WHA!!!" Last year I was in the Christmas spirit from late November already, but this year the working year seemed to have been so busy towards the … Continue reading So it is Christmas…..